Gebed vir Giovanni Hendriks

Gebed vir Giovanni Hendriks

Kan ek julle weer vra om asb vir Giovanni Hendriks in julle gebede te hou vir genesing.

Giovanni n 17 jarige briljante sportman en n opregte kind van God het laas week maandag vir sy ma gese hy voel nie lekker nie hy voel duislig en sy kop is baie seer hy het toe gaan slaap, Dinsdag toe is hy lam en sukkel om te beweeg met dit is hy hospitaal toe waar hy in n semi koma geval het.

Julle die is in n oogwink wat alles oky was na die grootste nagmerrie vir enige ouer en familie.

Na n gebed het Giovanni gereageer en kon toe daarna reageer met sy ogies vir ja en nee nou is tot sy oog spiertjies moeg en kan dit nie meer gebruik nie hy haal asem met n ventelator en kan nou op geen manier meer kommunikeer wat hy voel wat fout is .

Die Drs het al wat n toets is op hom gedoen en alles kom blink skoon trug. Ek vra julle asb vandag om te help bid as n gemeenskap dat die Drs die fout of siekte kan vind en dit kan gesond maak met die talent wat God in hulle besitting gesit het in Sy naam.

In Jesus naam spreuk ons L E W E en G E N E S I N G in Giovanni se liggaam

AMEN!!!

Leave a Reply

Close Menu
Shares
× Stuur jou whatsapp boodskap