Ramaphosa se wildveiling van $1,3 miljoen

Ramaphosa se wildveiling van $1,3 miljoen

Terwyl die land in ‘n resessie gedompel is leef die president van die land in uiterste luukse.
Sy Phala Phala Wildlife plaas naby Warmbad het Saterdag op ‘n wildveiling meer as R19,7 miljoen se wild verkoop.
‘n Politieke ontleder by Unisa sê sulke dinge bring gemengde gevoelens na vore dat iemand so ryk is maar hy dring aan op grondhervorming en dat grond sonder vergoeding gevat moet word by boere wat waarskynlik nie naby die bates besit wat hy het nie.
> Bron:Die Vryburger

Leave a Reply