Nooi al jou familie en vriende om met ons die heuglike boodskap te deel

Die Stasie word gewy aan ons Here Jesus Christus vir wat Hy in mense se lewens doen en waar jy mense sal vind in wie se harte die passie vir Jesus en Sy woord vurig brand. God het woorde in hulle monde gelê net vir jou.

Gesels

Adverteerders

Wie is ons

FM GOSPEL ACTIVE Internet Radio strewe na hoër hoogtes saam God. *Miracles Happen when some one cares* Hier gaan ons ★Rock★

Ensure that we build up our listeners and have a positive impact in the community, for the glory of God Almighty.

 

Values

Excellence

Integrity

Consistency

Passion

Our programming draws together a broad spectrum of anointed ministers, gifted teachers & evangelists, and powerful worship ministries – bringing the love & power of Jesus Christ to every nation of the world.

 

My life is one filled with the grace &mercy of God daily. My calling is to help people break free from the bondage of sin through sound teaching, the power of the Holy Spirit and by realizing that the past is forgiven and have no bearing on our future.

DAAR IS GEVRA VIR ONS BANK BESONDERHEDE

AS U N BYDRAE WIL MAAK OM ONS WERK VAN DIE “HERE” MOONTLIK TE MAAK

VOLG DIT HIER ONDER SOOS AANGEVRA, MET GROOT DANK

BLESSINGS

FM GOSPEL

NEDBANK

CHEQUE ACCOUNT

ACC NR: 1183262620

BRANCH CODE: 18764600

VROUE TENTE KAMP 3 MEI 2019 Belangrike Inligting

*BESPREEK JOU PLEKKIE VOOR 25 APRIL 2019*

Jy is welkom om enige tyd vanaf 16:00 te arriveer. Indien jy vroeër wil kom, moet reëlings asseblief vooraf getref word vir toegang. Die kampe begin Vrydag 18:00 en maak Sondae ongeveer 12:00 - 13:00 klaar. Besprekings sluit om 12:00 die Dinsdag voor die kamp.

VAN SKOONHEID TOT MODDER GOOI KONTAK: 076 552 0000

Klik op die facebook icon om na ons facebook blad te gaan vir meer oor die event

Klik op die icon om na ons WhatsApp groep te gaan vir die reëlings

Close Menu
Shares
× Stuur jou whatsapp boodskap